Michael Cristofer (gebore 22 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Witches of Eastwick (1987), Die Hard with a Vengeance (1995), en Original Sin (2001).

Filmografie Rolprente 1984: Falling in Love 1987: The Witches of Eastwick 1990: The Bonfire of the Vanities 1993: Mr. Jones 1995: Die Hard with a Vengeance 1997: Breaking Up 1999: Body Shots 2001: Original Sin 2005: Casanova 2014: Emoticon ;) 2016: Chuck 2018: Last Supper Fadeout The Night Clerk

Televisiereekse 2010: Rubicon 2015: Mr. Robot

Televisierolprente 1976: The Last of Mrs. Lincoln 1980: The Shadow Box 1982: Candida 1992: The Witches of Eastwick 1998: Gia 2009: Georgia O'Keeffe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs