Michael Cyril Creighton is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spotlight (2015) en The Post (2017), en in die televisiereekse Jack in a Box (2009) en High Maintenance (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Fake ID 2013: How to Follow Strangers 2015: Spotlight 2017: The Post

Televisiereekse 2009: Jack in a Box 2009: Jeffery & Cole Casserole 2010: Very Mary-Kate 2010: The Actress 2012: High Maintenance 2014: Eat Our Feelings 2016: High Maintenance 2016: Avenues 2017: Rhinebrook

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu