Lavell Maurice Crawford (gebore 11 November 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Ultra (2015), The Ridiculous 6 (2015), en Meet the Blacks (2016), en in die televisiereeks Breaking Bad (2008).
Filmografie Rolprente 2012: Who's Watching the Kids 2013: Je'Caryous Johnson's Marriage Material 2014: For Love or Money 2015: American Ultra 2015: The Ridiculous 6 2016: Meet the Blacks 2018: Love Is Not Enough
Televisiereekse 1998: Motown Live 2003: Laffapalooza 2005: 1st Amendment Stand Up 2008: Reality Bites Back 2009: My Parents, My Sister & Me 2011-2013: Breaking Bad 2014: Biatches 2016: Legends of Chamberlain Heights 2017-nu: Better Call Saul
Televisierolprente 2013: Sperm Boat
Video's 2012: What Goes Around Comes Around 2013: Huell's Rules
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu