Robert F. Colesberry (7 Maart 1946 – 9 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente After Hours (1985), Mississippi Burning (1988), en The Devil's Own (1997), en in die televisiereeks The Wire (2002).

Filmografie Rolprente 1985: After Hours 1987: Housekeeping 1988: Mississippi Burning 1988: The House on Carroll Street 1990: Come See the Paradise 1991: Billy Bathgate 1994: Being Human 1994: The Road to Wellville 1997: The Devil's Own 1999: Ride with the Devil 2001: K-PAX

Televisiereekse 2002: The Wire

Televisierolprente 1985: Death of a Salesman 2001: 61*

Video's 1986: Madonna: True Blue 2002: Spotlight on Location: The Making of 'K-PAX'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu