Lisse is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 22 800 in 2018 en 'n oppervlakte van 16 km².
Lisse is in die Middeleeue gestig en is in die Bollestreek geleë.
Die Keukenhof-bloemepark lê in die munisipale gebied.
Geboortes Gert-Jan Segers (1969), politikus
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
300px|duimnael|links|Die Keukenhof
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland