Misha Collins (gebore 20 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Girl, Interrupted (1999) en Karla (2006), en in die televisiereekse Supernatural (2005) en Divine: The Series (2011).

Filmografie Rolprente 1999: Girl, Interrupted 2002: Par 6 2003: Finding Home 2003: Moving Alan 2006: Karla

Televisiereekse 2005: Supernatural 2010: Ghostfacers 2011: Divine: The Series 2013: Very Mallory

Televisierolprente 2005: 20 Things to Do Before You're 30 2010: Stonehenge Apocalypse

Video's 2010: Stranger Danger 2011: Supernatural and the Quest for the Soul 2014: Na Na Na Batman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu