Danny Comden (gebore 10 April 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Volcano (1997), Urban Legend (1998), Sol Goode (2003), en Pretty Persuasion (2005).
Filmografie Rolprente 1997: Volcano 1998: Urban Legend 2003: Sol Goode 2004: The King of Utah 2005: Pretty Persuasion
Televisiereekse 2003: I'm with Her 2015: Your Family or Mine
Televisierolprente 2002: The Johnny Chronicles 2006: The Danny Comden Project 2006: Jump 2007: The Call 2011: Herd Mentality
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu