Maurice Compte is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent End of Watch (2012) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), Power (2014), en Narcos (2015).

Filmografie Rolprente 1999: The Dream Catcher 2008: They Never Saw Us Coming 2009: Civil Strife 2009: Tribal Negotiations 2009: After Action Review 2010: Guess Who's Coming to Dinner 2011: The Blue of Noon 2012: End of Watch 2012: I Do 2014: Echo Park 2014: Ricky & Melinda 2015: There Is a New World Somewhere 2015: Clarity 2016: True Memoirs of an International Assassin 2018: Perfect

Televisiereekse 1999: Tales from the East Side 2005: E-Ring 2008: Breaking Bad 2010: Choke.Kick.Girl: The Series 2014: Power 2015: Narcos

Televisierolprente Erase

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu