David Conrad (gebore 17 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Return to Paradise (1998), Men of Honor (2000), Anything Else (2003), en Wedding Crashers (2005).
Filmografie Rolprente 1994: Under Heat 1998: Return to Paradise 2000: Men of Honor 2003: Anything Else 2005: Wedding Crashers 2005: Dumpster 2016: The Hobby: Collecting America's Pastime
Televisiereekse 1996: Relativity 2003: Miss Match 2005: Ghost Whisperer
Televisierolprente 1999: A Season for Miracles 2003: L.A. Confidential 2006: The Time Tunnel
Video's 2008: Ghost Whisperer: Welcome to the Underworld
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu