Tyler Collins is 'n Amerikaanse akteur, komponis, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where Do We Go From Here? (2015) en Synced (2018), en in die televisiereeks Outlander (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Where Do We Go From Here? 2018: Synced
Televisiereekse 2014: Outlander
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu