Stephen Colletti (gebore 7 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Normal Adolescent Behavior (2007) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003) en Hit the Floor (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Normal Adolescent Behavior 2009: Tinslestars 2010: Kill Katie Malone 2011: Mask Maker 2017: Everyone is Doing Great
Televisiereekse 2001: Celebrity Undercover 2003: One Tree Hill 2004: Laguna Beach: The Real Orange County 2010: 10 on Top 2010: The Seven 2013: Hit the Floor
Televisierolprente 2006: MTV New Year of Music: New Years Eve 2006 2007: MTV Goes Gold: New Year's Eve 2007 2012: One Tree Hill: Always & Forever 2014: Status: Unknown 2016: Suicide Note Social Dating
Video's 2009: Taylor Swift: White Horse
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu