Chris Colfer (gebore 27 Mei 1990) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glee: The 3D Concert Movie (2011), Struck by Lightning (2012), en The Land of Stories: The Wishing Spell, en in die televisiereeks Glee (2009).

Filmografie Rolprente 2011: Glee: The 3D Concert Movie 2012: Struck by Lightning The Land of Stories: The Wishing Spell

Televisiereekse 2009: Glee 2009: Pop Wrapped TV 2012: Cool Kids' Table

Televisierolprente 2009: Glee: Director's Cut Pilot Episode 2009: Glee Casting Session The Little Leftover Witch

Video's 2011: Glee Encore 2011: Glee: Cast & Creators Live at the Paley Center 2012: 8

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu