Jack Coleman (gebore 21 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spawn (1997) en in die televisiereekse Dynasty (1981), Kingdom Hospital (2004), en Heroes (2006).
Filmografie Rolprente 1988: The Pursuit of Happiness 1997: Spawn 1997: Time Under Fire 1998: The Landlady Can't Help Falling
Televisiereekse 1981: Dynasty 1986: Nightlife 1992: Nightmare Cafe 1998: Oh Baby 2004: Kingdom Hospital 2006: Heroes 2007: Burn Notice 2007: Heroes Unmasked 2008: Heroes Report 2017: Red Blooded 2017: Surge of Power: Big City Chronicles
Televisierolprente 1990: Children of the Bride 1991: The Return of Eliot Ness 1993: Rubdown 1995: Trapped in Space 1999: Replacing Dad 2006: Cow Belles 2008: Heroes: Countdown to the Premiere 2009: Polar Storm 2011: Rock the House 2017: Do I Say I Do?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu