Erik Bauersfeld (1 Januarie 1922 – 3 April 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A.I. Artificial Intelligence (2001), Star Wars: The Force Awakens (2015), en Crimson Peak (2015).
Filmografie Rolprente 2001: A.I. Artificial Intelligence 2008: One Fast Move or I'm Gone: Kerouac's Big Sur 2015: Star Wars: The Force Awakens 2015: Crimson Peak
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu