Shane Baumel (gebore 12 Februarie 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Daddy Day Care (2003), Final Fantasy VII: Advent Children (2005), Over the Hedge (2006), en Wild Hogs (2007).
Filmografie Rolprente 2003: Daddy Day Care 2005: Final Fantasy VII: Advent Children 2006: Over the Hedge 2007: Wild Hogs
Televisiereekse 2006: The Emperor's New School
Video's 2006: Hammy's Boomerang Adventure 2008: Surviving Sid
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu