Ben Baur is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Something Like Summer (2017) en in die televisiereekse Hunting Season (2012) en #Adulting (2016).

Filmografie Rolprente 2017: Something Like Summer

Televisiereekse 2012: Hunting Season 2016: #Adulting

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu