Sterling Beaumon (gebore 2 Junie 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lost (2004), The Killing (2011), en Red Widow (2013).

Filmografie Rolprente 2012: Arthur Newman 2013: Crawlspace

Televisiereekse 2004: Lost 2011: The Killing 2011: Clue 2013: Red Widow

Televisierolprente 2009: Lost: Destiny Calls 2009: Lost: A Journey in Time 2014: Clue: A Movie Mystery Adventure

Video's 2008: Mostly Ghostly 2010: Astro Boy vs. The Junkyard Pirates

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu