Graham Beckel (gebore 22 Desember 1949) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Leaving Las Vegas (1995), L.A. Confidential (1997), Pearl Harbor (2001), en Escape Plan (2013).
Filmografie Rolprente 1973: Happy as the Grass Was Green 1973: The Paper Chase 1976: The Money 1992: Jennifer 8 1995: Leaving Las Vegas 1997: L.A. Confidential 2001: Pearl Harbor 2005: Man of God 2010: The Grind 2013: Escape Plan
Televisiereekse 1991: Separate But Equal 1993: Cafe Americain 2017: When the Street Lights Go On
Televisierolprente 1983: The Face of Rage 1985: The Execution of Raymond Graham 1990: Rising Son 1993: Murder of Innocence 1994: The Disappearance of Vonnie 1994: Jane's House 1998: Lost in the Bermuda Triangle 2001: Just Ask My Children 2002: The Pennsylvania Miners' Story 2005: Briar & Graves 2010: Oh Brother
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu