John Beasley (26 Junie 1943 – 30 Mei 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rudy (1993), The Sum of All Fears (2002), Walking Tall (2004), en The Purge: Anarchy (2014).

Filmografie Rolprente 1993: Rudy 1999: The Living Witness 2002: The Sum of All Fears 2004: Walking Tall 2009: For Love of Amy 2014: The Purge: Anarchy 2017: Haunted Maze

Televisiereekse 1990: Brewster Place 2002: Everwood 2012: The Soul Man

Televisierolprente 1998: Traces of Insanity 2000: The Moving of Sophia Myles

Video's 1998: The Journey of 'The Apostle''' 2005: Carly Simon: A Moonlight Serenade on the Queen Mary 2''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023