Noah Bean (gebore 20 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Pill (2011) en in die televisiereekse Damages (2007), Nikita (2010), en 12 Monkeys (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Hysterical Psycho 2010: Morning Glory 2011: The Pill 2013: Black Marigolds 2017: Curvature MAD?

Televisiereekse 2007: Damages 2010: Nikita 2015: 12 Monkeys

Televisierolprente 2008: The Verdict 2016: 12 Monkeys: Recap/Finale

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu