Henry Bean (gebore 3 Augustus 1945) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deep Cover (1992), The Believer (2001), Basic Instinct 2 (2006), en Noise (2007).

Filmografie Rolprente 1977: 1988: The Remake 1983: Running Brave 1986: Golden Eighties 1990: Internal Affairs 1992: Deep Cover 2001: The Believer 2006: Basic Instinct 2 2007: Noise 2011: Almayer's Folly Lucky Strike Down by the River

Video's 1995: Venus Rising 2003: A Conversation with... Director Henry Bean

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu