Ken Baumann (gebore 8 Augustus 1989) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spring Break '83 (2012) en in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008), Eli Stone (2008), en Castle (2009).
Filmografie Rolprente 2003: Riding the 9 2012: Spring Break '83
Televisiereekse 2008: The Secret Life of the American Teenager 2008: Eli Stone 2009: Castle
Televisierolprente 2005: Don't Ask 2006: Sixty Minute Man 2006: The Other Mall
Video's 2010: Hey Jenny
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu