Die Aardhond (戊戌, wùxū) is die 35ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, wù) – die element Aarde en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhondjaar het in 2018 begin en volgens die Gregoriaanse kalender duur dit van 16 Februarie 2018 tot 4 Februarie 2019.
Aardhondjare
Die volgende jare is Aardhondjare:
Jare van die Aardhond 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2663 v.C. 2603 v.C. 2543 v.C. 2483 v.C. 2423 v.C. 2363 v.C. 2303 v.C. 2243 v.C. 2183 v.C. 2123 v.C. 10 2063 v.C. 2003 v.C. 1943 v.C. 1883 v.C. 1823 v.C. 1763 v.C. 1703 v.C. 1643 v.C. 1583 v.C. 1523 v.C. 20 1463 v.C. 1403 v.C. 1343 v.C. 1283 v.C. 1223 v.C. 1163 v.C. 1103 v.C. 1043 v.C. 983 v.C. 923 v.C. 30 863 v.C. 803 v.C. 743 v.C. 683 v.C. 623 v.C. 563 v.C. 503 v.C. 443 v.C. 383 v.C. 323 v.C. 40 263 v.C. 203 v.C. 143 v.C. 83 v.C. 23 v.C. 38 98 158 218 278 50 338 398 458 518 578 638 698 758 818 878 60 938 998 1058 1118 1178 1238 1298 1358 1418 1478 70 1538 1598 1658 1718 1778 1838 1898 1958 2018 2078 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 743 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
35