Die Aardrot (戊子, wùzǐ) is die 25ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, wù; die element Aarde en Jang) met die eerste Aardtak (子, zǐ), gesimboliseer deur die Rot (鼠, shǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardrotjaar het in 2008 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 2008 tot 25 Januarie 2009.

Aardrotjare

Die volgende jare is Aardrotjare:

Jare van die Aardrot 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2673 v.C. 2613 v.C. 2553 v.C. 2493 v.C. 2433 v.C. 2373 v.C. 2313 v.C. 2253 v.C. 2193 v.C. 2133 v.C. 10 2073 v.C. 2013 v.C. 1953 v.C. 1893 v.C. 1833 v.C. 1773 v.C. 1713 v.C. 1653 v.C. 1593 v.C. 1533 v.C. 20 1473 v.C. 1413 v.C. 1353 v.C. 1293 v.C. 1233 v.C. 1173 v.C. 1113 v.C. 1053 v.C. 993 v.C. 933 v.C. 30 873 v.C. 813 v.C. 753 v.C. 693 v.C. 633 v.C. 573 v.C. 513 v.C. 453 v.C. 393 v.C. 333 v.C. 40 273 v.C. 213 v.C. 153 v.C. 93 v.C. 33 v.C. 28 88 148 208 268 50 328 388 448 508 568 628 688 748 808 868 60 928 988 1048 1108 1168 1228 1288 1348 1408 1468 70 1528 1588 1648 1708 1768 1828 1888 1948 2008 2068 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 753 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

25