Die Waterrot (壬子, rénzǐ) is die 49ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, bǐng; die element Water en Jang) met die eerste Aardtak (子, zǐ), gesimboliseer deur die Rot (鼠, shǔ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterrotjaar het in 1972 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 1972 tot 2 Februarie 1973.
Waterrotjare
Die volgende jare is Waterrotjare:
Jare van die Waterrot 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2649 v.C. 2589 v.C. 2529 v.C. 2469 v.C. 2409 v.C. 2349 v.C. 2289 v.C. 2229 v.C. 2169 v.C. 2109 v.C. 10 2049 v.C. 1989 v.C. 1929 v.C. 1869 v.C. 1809 v.C. 1749 v.C. 1689 v.C. 1629 v.C. 1569 v.C. 1509 v.C. 20 1449 v.C. 1389 v.C. 1329 v.C. 1269 v.C. 1209 v.C. 1149 v.C. 1089 v.C. 1029 v.C. 969 v.C. 909 v.C. 30 849 v.C. 789 v.C. 729 v.C. 669 v.C. 609 v.C. 549 v.C. 489 v.C. 429 v.C. 369 v.C. 309 v.C. 40 249 v.C. 189 v.C. 129 v.C. 69 v.C. 9 v.C. 52 112 172 232 292 50 352 412 472 532 592 652 712 772 832 892 60 952 1012 1072 1132 1192 1252 1312 1372 1432 1492 70 1552 1612 1672 1732 1792 1852 1912 1972 2032 2092 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 729 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
49