Die Vuuros (丁丑, dīngchǒu) is die 14de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurosjaar het in 1997 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 1997 tot 27 Januarie 1998.
Vuurosjare
Die volgende jare is Vuurosjare:
Jare van die Vuuros 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2684 v.C. 2624 v.C. 2564 v.C. 2504 v.C. 2444 v.C. 2384 v.C. 2324 v.C. 2264 v.C. 2204 v.C. 2144 v.C. 10 2084 v.C. 2024 v.C. 1964 v.C. 1904 v.C. 1844 v.C. 1784 v.C. 1724 v.C. 1664 v.C. 1604 v.C. 1544 v.C. 20 1484 v.C. 1424 v.C. 1364 v.C. 1304 v.C. 1244 v.C. 1184 v.C. 1124 v.C. 1064 v.C. 1004 v.C. 944 v.C. 30 884 v.C. 824 v.C. 764 v.C. 704 v.C. 644 v.C. 584 v.C. 524 v.C. 464 v.C. 404 v.C. 344 v.C. 40 284 v.C. 224 v.C. 164 v.C. 104 v.C. 44 v.C. 17 77 137 197 257 50 317 377 437 497 557 617 677 737 797 857 60 917 977 1037 1097 1157 1217 1277 1337 1397 1457 70 1517 1577 1637 1697 1757 1817 1877 1937 1997 2057 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 764 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
14