Die Vuurtier (丙寅, bǐngyín) is die derde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurtierjaar het in 1986 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 1986 tot 28 Januarie 1987.

Vuurtierjare

Die volgende jare is Vuurtierjare:

Jare van die Vuurtier 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2695 v.C. 2635 v.C. 2575 v.C. 2515 v.C. 2455 v.C. 2395 v.C. 2335 v.C. 2275 v.C. 2215 v.C. 2155 v.C. 10 2095 v.C. 2035 v.C. 1975 v.C. 1915 v.C. 1855 v.C. 1795 v.C. 1735 v.C. 1675 v.C. 1615 v.C. 1555 v.C. 20 1495 v.C. 1435 v.C. 1375 v.C. 1315 v.C. 1255 v.C. 1195 v.C. 1135 v.C. 1075 v.C. 1015 v.C. 955 v.C. 30 895 v.C. 835 v.C. 775 v.C. 715 v.C. 655 v.C. 595 v.C. 535 v.C. 475 v.C. 415 v.C. 355 v.C. 40 295 v.C. 235 v.C. 175 v.C. 115 v.C. 55 v.C. 6 66 126 186 246 50 306 366 426 486 546 606 666 726 786 846 60 906 966 1026 1086 1146 1206 1266 1326 1386 1446 70 1506 1566 1626 1686 1746 1806 1866 1926 1986 2046 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 775 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

03