Die Aardtier (戊寅, wùyín) is die 15de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, bǐng; die element Aarde en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardtierjaar het in 1998 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 28 Januarie 1998 tot 15 Februarie 1999.
Aardtierjare
Die volgende jare is Aardtierjare:
Jare van die Aardtier 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2683 v.C. 2623 v.C. 2563 v.C. 2503 v.C. 2443 v.C. 2383 v.C. 2323 v.C. 2263 v.C. 2203 v.C. 2143 v.C. 10 2083 v.C. 2023 v.C. 1963 v.C. 1903 v.C. 1843 v.C. 1783 v.C. 1723 v.C. 1663 v.C. 1603 v.C. 1543 v.C. 20 1483 v.C. 1423 v.C. 1363 v.C. 1303 v.C. 1243 v.C. 1183 v.C. 1123 v.C. 1063 v.C. 1003 v.C. 943 v.C. 30 883 v.C. 823 v.C. 763 v.C. 703 v.C. 643 v.C. 583 v.C. 523 v.C. 463 v.C. 403 v.C. 343 v.C. 40 283 v.C. 223 v.C. 163 v.C. 103 v.C. 43 v.C. 18 78 138 198 258 50 318 378 438 498 558 618 678 738 798 858 60 918 978 1038 1098 1158 1218 1278 1338 1398 1458 70 1518 1578 1638 1698 1758 1818 1878 1938 1998 2058 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 763 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
15