Die Houtos (乙丑, yǐchǒu) is die tweede jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtosjaar het in 1985 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 20 Februarie 1985 tot 8 Februarie 1986.

Houtosjare Die volgende jare is Houtosjare:

Jare van die Houtos 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2696 v.C. 2636 v.C. 2576 v.C. 2516 v.C. 2456 v.C. 2396 v.C. 2336 v.C. 2276 v.C. 2216 v.C. 2156 v.C. 10 2096 v.C. 2036 v.C. 1976 v.C. 1916 v.C. 1856 v.C. 1796 v.C. 1736 v.C. 1676 v.C. 1616 v.C. 1556 v.C. 20 1496 v.C. 1436 v.C. 1376 v.C. 1316 v.C. 1256 v.C. 1196 v.C. 1136 v.C. 1076 v.C. 1016 v.C. 956 v.C. 30 896 v.C. 836 v.C. 776 v.C. 716 v.C. 656 v.C. 596 v.C. 536 v.C. 476 v.C. 416 v.C. 356 v.C. 40 296 v.C. 236 v.C. 176 v.C. 116 v.C. 56 v.C. 5 65 125 185 245 50 305 365 425 485 545 605 665 725 785 845 60 905 965 1025 1085 1145 1205 1265 1325 1385 1445 70 1505 1565 1625 1685 1745 1805 1865 1925 1985 2045 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 776 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

02