duimnael|John McCain
John Sidney McCain III (29 Augustus 1936 – 25 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse politikus wat vanaf 1986 tot en met sy dood in 2018 as die senior Senator van die VSA van Arizona gedien het. Hy was die Republikeinse nominasie vir President van die Verenigde State in die presidentsverkiesing van 2008, wat deur Barack Obama gewen is.
Eksterne skakels
Senator John McCain op die amptelike webwerf van die Senaat van die VSA
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Kapteins Kategorie:Mense in die Viëtnamoorlog Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2018