Peter Craig Dutton (gebore 18 November 1970)Parliament of Australia (2007), The 41st Parliament: Senators and Members, by Date of Birth . Besoek op 18 November 2007. is 'n Australiese politikus wat sedert die federale verkiesing in November 2001 'n Liberale lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australië is. Sy kiesafdeling is Dickson, Queensland nadat hy die sittende lid van die Arbeidersparty, Cheryl Kernot, geklop het.
Dutton was die Minister van Gesondheid en die Minister van Sport vanaf 18 September 2013 en die Minister van Immigrasie en Grensbeskerming vanaf 21 Desember 2014 in die regering van Tony Abbott. Dutton het sy portefeulje behou in die regering van Malcolm Turnbull.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese politici Kategorie:Adjunk-ministers Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Ministers van Immigrasie Kategorie:Ministers van Sport Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense