duimnael|Turnbull (2018) Malcolm Bligh Turnbull (gebore 24 Oktober 1954) is 'n Australiese politikus wat as die 29ste Eerste Minister van Australië en as die leier van die Liberale Party van Australië van 2015 tot 2018 gedien het. Hy was voorheen Leier van die Opposisie vanaf 2008 tot 2009.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste ministers van Australië Kategorie:Ministers van Kommunikasie Kategorie:Ministers van Omgewing Kategorie:Opposisieleiers Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense