duimnael|Scott Morrison in 2021.
Scott John Morrison (gebore 13 Mei 1968) is 'n Australiese politikus wat van 24 Augustus 2018 tot 23 Mei 2022 as die 30ste Eerste Minister van Australië en Leier van die Liberale Party gedien het. Hy is sedert 2007 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australië vir Cook in Nieu-Suid-Wallis. Sy bynaam is ScoMo.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste ministers van Australië Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Ministers van Immigrasie Kategorie:Ministers van Sosiale Sake Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense