Steven Terner Mnuchin (gebore 21 Desember 1962) is 'n Amerikaanse voormalige beleggingsbankier wat as die 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State in die kabinet van Donald Trump gedien het. Mnuchin was voorheen 'n rolprentvervaardiger en verskansingsfondsbestuurder.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse ministers Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse Jode