Dogri (डोगरी, ڈوگرى, ḍogrī) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Dogri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Dogri word òf met die Devanagari-alfabet òf met die Arabiese alfabet geskryf. Dit is die naaste verwant aan Sindhi en Pandjabi, twee van die mees verspreide tale van Pakistan.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Pakistan