duimnael|links|Die woord "Meitei" in Meitei-skrif Meitei (ꯃꯩꯇꯩꯂꯣꯟ), ook Manipuri genoem, is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,5 miljoen mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Meitei is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Meitei word met die Meitei-alfabet, die Oostelike Nagari-alfabet of die Latynse alfabet geskryf. Dit is die amptelike taal van die deelstaat Manipur en staan vir amptelike doeleindes as Manipuri bekend. Daarbenewens word Meitei in die aangrensende deelstate Assam en Tripura gepraat.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Assam Kategorie:Manipur Kategorie:Tale van Bangladesj Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Mianmar Kategorie:Tibeto-Birmaanse tale Kategorie:Tripura