Keiser Kangzi (in Chinees 康熙帝, in Pinyin Kāngxīdì, * 4 Mei 1654; † 20 Desember 1722) was een van die beduidendste heersers in China. Hy is as Xuanye (玄燁) gebore en het as keiser van die Qing-dinastie 61 jaar lank, tussen 1661 en 1722, oor die land geregeer.

Kategorie:Geboortes in 1654 Kategorie:Chinese keisers Kategorie:Sterftes in 1722