'n Gryskoppie (Fringilla coelebs) is 'n redelike algemene standvoël in denneplantasies in die Kaapse Skiereiland en dig beboste tuine. Hulle beweeg toenemend na die voorstede namate die uitheemse plantasies uitgekap word. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 16 - 21 gram. In Engels staan die voël as die Common Chaffinch bekend.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=37F522810CADE42A

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies