Erik Johannes Marais (gebore 8 September 1961) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is skaduminister van openbare werke.

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika