Bridget Masango (gebore 23 Februarie 1962, KwaMbonambi, tans KwaZulu-Natal) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie