Semakaleng Patricia Kopane (gebore 23 Julie 1966) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy is die party se skaduminister van openbare werke en infrastruktuur en die DA se provinsiale leier in die Vrystaat.Patricia Kopane re-elected DA Free State leader . The Citizen. Kopane het al die gesondheid (2017–19; 2012–14), openbare werke (2015–17) en maatskaplike ontwikkeling (2009–12; 2015–17) portefeuljes in die skadukabinet behartig.Patricia Kopane. Demokratiese Alliansie. Besoek op 27 Junie 2020. Sy was die DA se onsuksesvolle Vrystaatse premierskandidaat in die 2019-verkiesing. Petersen, Tammy. Patricia Kopane named as DA Free State premier candidate . News24. 11 September 2018. Besoek op 27 Junie 2020.

Kopane se huweliksmaat, Mojalefa Kopane, is in 2019 oorlede.DA leader loses husband to cancer. Bloemfontein Courant. Besoek op 27 Junie 2020. Haar vader, James Letuka, dien as lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer. DA dismisses nepotism allegations. Bloemfontein Courant. Besoek op 27 Junie 2020.

Verwysings

Eksterne skakels Ms Semakaleng Patricia Kopane. People's Assembly. Mrs Semakaleng Patricia Kopane. Parlement van Suid-Afrika.

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1966