Sandy Kalyan is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA van 1999 tot 2019.
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1957