Chris Hunsinger (gebore 23 Oktober 1962) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is sedert 2014 die koukussweep en tesourier van die Demokratiese Alliansie.

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1962