Alf Lees (gebore 25 Oktober 1952) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie