Dean Macpherson (gebore 2 Februarie 1985 in Durban) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert Julie 2024 as Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur in president Cyril Ramaphosa se Regering van Nasionale Eenheid.
Eksterne skakels
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika