Boor-10 (chemiese notasie (B) is 'n stabiele isotoop van boor. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop. Neutrondiffraksie Hierdie isotoop is heeltemal ongeskik vir neutrondiffraksie omdat sy absorpsiedeursnee baie groot is: 3835 barn vir neutrone met 2200 m/s snelheid. Neutrondiffraksie aan boorverbindings vereis isitoopvervanging deur B en dit is taamlik duur.

Neutronvangs duimnael|Deursnee as funksie van kinetiese energie. Bo: 10B|links|200px Die hoë absorpsiedeursnee word in kernreaktore gebruik om neutrone te vang en die kernreaksie te reël.nuclear power Daar kan twee prosesse plaasvind, wat litium en helium vervaardig:

(6%) (94%)

'n Ander proses vervaardig helium en tritium:Tritium: Fuel of Fusion Reactors Springer, 2016, ,

Die isotoop se deursnee word kleiner met die kinetiese energie van die neutrone. Vinnige neutrone word minder gou ingevang.

Verwysings

Kategorie:Isotope van boor