Fluoor-19 (chemiese notasie: F) is 'n stabiele isotoop van die element fluoor. Dit is die enigste stabiele isotoop.

KMR F is saam met H een van die beste atoomkerne vir kernspinresonansie. Dit gee smal pieke met hoë oplosvermoë en het 'n breë bereik van chemiese verskuiwings. Die spin=spin-koppeling is groter as vir die proton. Indien die koppeling hinderlik is, kan dit in moderne FT-KMR ook ontkoppel word. Hebreeuse Universiteit van Jerusalem

Verwysings

Kategorie:Isotope van fluoor