duimnael|Grens kruising punt tussen Sebnitz, Duitsland (voorgrond) en Dolní Poustevna, Tsjeggiese Republiek (agtergrond) Die Grens tussen Tsjeggië en Duitsland is die internasionale grens tussen die Tsjeggiese Republiek en Duitsland. Dit vorm 'n boog van Oostenryk aan die suide tot Pole aan die noorde.
Riviere Verskeie riviere kruis hierdie grens, of vorm gedeeltes van dit. Dit sluit in:
Chamb (Tsjeggies: Kouba) Pfreimd Wondreb (Tsjeggies: Odrava) Ohře (Duits: Eger) Regnitz Weisse Elster (Tsjeggies: Bílý Halštrov) Natzschung (Tsjeggies: Načetinský potok) Floha (Tsjeggies: Flájský potok) Wilde Weißeritz (Tsjeggies: Divoká Bystřice) Müglitz (Tsjeggies: Mohelnice) Biela Elbe (Tsjeggies: Labe) Boemel (Tsjeggies: Spréva) Mandau (Tsjeggies: Mandav) Lausitzer Neiße (Tsjeggies: Lužická Nisa)
Geskiedenis Die grens kom uit die ou grens tussen die Duitse Ryk en die Oostenrykse Ryk.
In die tydperk van 1945 tot 1990, het die grens deel gevorm van die ystergordyn en was swaar omhein en streng bewaak.
Die Tsjeggiese Republiek het in 2007 by die Schengen-Gebied aangesluit. Dit het beteken dat al die paspoort kontrole langs die grens in Desember 2007 verwyder is. Die beperkings op die Tsjegge wat werk in Duitsland het in April 2011 verval.
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels Grens lyne Duitsland – Tsjeggiese Republiek (spoorweë)