Suurstof-18 (chemiese notasie O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop.

18O/16O-verhouding

Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop (relatief ten opsigte van 16O) in gesteentes is 'n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie.

Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, word dikwels fluorinering met , of gebruik. 'n Ortosilikaat sal reageer volgens:Handbook of Stable Isotope Analytical Techniques, , Elsevier, 2008, ,

Die isotoopverhouding van die vrygestelde word dan met massaspektrometrie bepaal.

Verwysings

Kategorie:Isotope van suurstof