Litium-7 (chemiese notasie Li) is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop.
KMR Die kern van Li kan vir kernspinresonansie gebruik word, hoewel dit 'n kwadrupool besit en hierdeur die resonansielyne verbreed word. Die isotoop is meer volop as Li maar sy gevoeligheid is laer en die kwadrupoolverbreding is groterHebreeuse Universiteit van Jerusalem
Verwysings
7